send link to app

SARIE-tydskrif


4.0 ( 5840 ratings )
Styl życia Czasopisma i gazety Hobby (dla kobiet)
Desenvolvedor: Zinio Pro
Darmowy

SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika. SARIE is ‘n inspirasie vir jou lewe en ‘n voortsetting van jou lewenstyl. Maand ná maand vertel ons tipies Suid-Afrikaanse stories wat jou altyd goed sal laat voel oor jousel

Pryse vir subskripsies:

1 maand = ($2,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
2 maand = ($5,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
3 maande subskripsie = ($7,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
6 maande subskripsie = ($12,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
1 jaar subskripsie = ($25,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

As jy deur iTunes ʼn aankoop doen, sal jou rekening gedebiteer word wanneer die aankoop bevestig is.

Jou subskripsie sal outomaties hernu word indien jy dit nie afskakel 24 uur voor jou intekening opgehou het nie. Jy kan die outomatiese hernu-funksie enige tyd afskakel in iTunes.

Jy kan jou subskripsie bestuur deur jou rekeningstelling nadat jy die aankope op jou toestel gedoen het.

Geen kansellasie van die huidige subskripsie word toegelaat tydens die aktiewe subskripsie-tydperk nie.